Piesangbrood
Foto: Unsplash.com Verlede jaar was nie ’n goeie jaar vir die Karens of vir piesangbrood nie – die virus het albei ’n slegte naam gegee. (Van pynappels praat ek nie eens nie, maar dis ’n storie vir...
View ArticlePersvrystelling: Mondelings bring skrywers op Stellenbosse stoep byeen
Dana van Wyk, Kabous Meiring, Anton Goosen, Louis Esterhuizen en Anoeschka von Meck (foto’s: verskaf) Storievrate en smulpape kan uitsien na ’n reeks skrywersgeleenthede wat weekliks vanaf Maart op een...
View ArticleWaatlemoenskilpiekels
Min dinge laat my gril soos waatlemoenskil. Maar as die lewe die soete kroon van jou weerhou en jou suur skille gee, maak jy piekels daarvan ... Kleintyd het ons in die waatlemoenparadys gewoon. Ek...
View ArticleMy kombuis word herfs
Kwepers en speserye: Pixabay Die blommetjies-en-bloeisel-brigade kan maar by lente sweer – herfs is vir my die mooiste, mooiste tyd van die jaar. Dis nie net oor ek in hierdie tyd gebore is en ek die...
View ArticleThe Talking Table gedek vir kos en boeke
Frederik de Jager en Douw Steyn, wat The Talking Table bedryf. Klik op die foto om The Talking Table se Facebookbladsy vir nog inligting te besoek. Frederik de Jager en Douw Steyn drink wyn, maak...
View ArticleNaaldekokers en sjokolademuffins
Foto’s: Pixabay Die son het oopmond gelag in ’n plassie water op die paadjie in my agtertuin. Dis waar ek hom die eerste keer gesien het. Die viervlerkige klein feekind het baldadig om my voete gedans....
View ArticleDie gezoem van die bye
Foto: Pixabay Wanneer jy die tuinhekkie van my popspeel-plaashuisie-sonder-die-plaas oopstoot, is die dowwe dreungeluid die eerste wat jou opval. Dan sien jy hulle: ’n hele swerm bye ywerig aan die...
View ArticleIn die sop: ’n Onderhoud met Bertus Basson
Foto van Bertus Basson: bertusbasson.com Die restaurantbedryf kry swaar. Maar moet die pandemie en die ekonomie al die skuld kry vir eetplekke se probleme? Het dit nie dalk ook te doen met swak diens,...
View ArticleBeskuit
Foto van die beskuit: Karen Hart. Foto van die koffie en beker: Pixabay Nero het viool gespeel terwyl Rome brand. Ek bak koekies en beskuit. Die koekies is vir bestellings – in moeilike tye soek mense...
View ArticleDriving Miss Daisy ... reguit kospotte toe
Foto: Pixabay ........ My liefde vir kook (en bak) het my al op vreemde paaie agter ’n resep aan gelei. Ek het in die kaneelwoude van Sri Lanka leer kerrie kook, by ’n radiostasie in Amsterdam die...
View ArticleBrandnetels en ’n sout kaaskoek vir almal wat virus-voos is
Foto’s van brandnetels en van die sout kaaskoek: Karen Hart ......... Ek is virus-voos. Ek het genoeg gehad van Covid en hierdie erger-as-’n-Hollywood-riller waarin ons so ongevraagd beland het. Elke...
View ArticlePapryp papajas en pitte
My kombuis (en spens) is boordens toe vol goeie bedoelings. My kop is vol van wonderlike idees wat met mekaar wedywer vir ’n plekkie op my stoof en my feestafel. Maar so tussen die stoeiery deur, loop...
View ArticleEiers is belangrik
Foto: Pixabay Ek kry skoon die ritteltits wanneer iemand vir my sê: “Ek is maar hopeloos in die kombuis – ek kan nie eens ’n eier kook nie!” Om ’n eier te kan kook – of op watter manier ook al gaar te...
View ArticleVir die voëls – tydens die feesseisoen
Foto’s van hoendergereg en voëltjiebad: Karen Hart Vergeet van Boney M en “Little drummer boy”. Of al die ander blinkgepoetste Krismisliedjies wat al van Oktober af in die winkels speel. Nie een van...
View ArticleTerugkeer se tweede seisoen op VIA: ’n Onderhoud met Hevette Ates
Mustafa en Hevette Ates (foto: verskaf). As kinematograaf kon Mustafa nie hierdie keer by die program betrokke wees nie, omdat hulle in die VSA woon. Hulle is egter steeds gesamentlik medeskeppers van...
View ArticleSampioene
Foto: Karen Hart Ek het grootgeword met geblikte sampioene. En daai tyd was dit groot bederf. As jy ’n sampioen met jou vurk raakgesteek het in een van my ma se konkoksies, het jy gedink dis Krismis....
View Article’n Sprokie en ’n boek vir ’n hartskombuis (en ’n resep vir Karen se...
Prent: Darkmoon_Art, https://pixabay.com/illustrations/baker-vintage-cooking-cake-recipe-5905622/ Ek vrek oor kookboeke – en ek het letterlik duisende daarvan. Baie daarvan het ek self gekoop, nuut van...
View ArticleWen kaartjies na die Stellenbosch Craft-bierfees!
LitNet, in samewerking met LK Mediabook en die Stellenbosch Craft-bierfees, gee 5 x 2 kaartjies weg na die Stellenbosch Craft-bierfees op 5 Maart 2022. Elke kaartjie sluit ook ’n bierglas in. Hoe om...
View ArticleEk sê dankie met roomys
Betowering ... Ek het nog altyd geglo dis die hoofbestanddeel in my Toorkombuis. En dit gaan nie net oor die alchemie van die kospotte nie. Ja, dit ís suiwer betowering. Maar dit gaan ook oor die...
View ArticleNommer, asseblief! Telefoonpoeding
Prent van telefoon: https://pixabay.com/photos/telephone-vintage-monochrome-phone-3594206/; prent van poeding: Karen Hart .......... Die herkoms van resepte het my nog altyd gefassineer. Ek kan ure...
View Article