Quantcast
Channel: Kos en wyn - LitNet
Browsing all 173 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regte outydse suurlemoenstroop

Vandag pleeg ek hoogverraad, sommer in duplikaat. Ek verheerlik ’n ou vruggie wat nie nou “in seisoen” is nie en die suikerbeheptes sal sekerlik die heuwels inhol as hulle sien hoeveel van die “wit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontdek proe-proe die kuns van landbou by die Toyota US Woordfees

Foto: Canva Suid-Afrika se gunstelingvonkelwyn, spesialiskase, “kos met integriteit", Konsortium Merino-lamsvleis, sagtevrugte, dubbelgoue-Veritas-wyne, asook SA se Standard Bank Chenin Blanc Top 10-...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boere-souttert sonder grêndgeit

Sielkundiges meen ’n trekkery is derde op die lysie van die mees spanningsvolle dinge in jou lewe. Heel eerste is die dood van ’n geliefde. Daarmee stry ek nie. Ek het dit al aan eie lyf ervaar. Mense...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Proe kos met integriteit by Toyota US Woordfees 2020

Foto: verskaf Feesgangers kan op Saterdag 14 Maart saam met kenners van die Veldvleisvereniging van Suid-Afrika (Grass Fed Association of South Africa – GFASA) “voedsel met integriteit” proe tydens die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Rustenburg-plaas: die...

Die Woordfees se aanbod is so oorweldigend, soms voel mens lus om eerder die berge in te hol. Maar, dan loop jy weer die gevaar dat FOMO gaan inskop en leef jy in vrees dat jy iets gaan misloop. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: SA Kaasfees afgestel oor koronavirus

Die grootste buitelug kulinêre gebeurtenis in Afrika, die 2020 Suid-Afrikaanse Kaasfees, is afgestel weens die nasionale verbod op byeenkomste van meer as 100 mense. Die gewilde fees sou vanjaar vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bou jou burger met regte maalvleis, niks anders nie

Min dinge kan meeding met ’n regte, egte hamburger. Dis ’n hele maaltyd wat jy in een hand kan vashou en happie vir happie kan geniet. Maar, die einste kitskoskultuur wat jare gelede vir ons die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Natuurlik is ek bang

Natuurlik is ek bang. En onseker. Nes al die ander mense in ons land ... in die wêreld. Ek weet nie of ek dalk self die virus gaan kry of my 81-jarige ma aan die siekte gaan verloor nie. My hart is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hart-kos: Karen Hart oor kos en COVID-19

Karen Hart (foto verskaf) Karen Hart praat met Naomi Meyer oor kos en COVID-19, die vreugdes en verdriet. Karen, jy is kosredakteur by Kuier. Hoe het die afgelope tyd se gebeure rondom COVID-19 en die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Niks kom by tuisgemaakte malvalekkers nie

Foto: verskaf Malvalekkers is vir my feetjiekos, sagte kussinkies van genot – hopeloos te veel suiker en net te lekker om nié toorkos te wees nie. Ek onthou die eerste keer toe ek gevlieg het – ek was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lied van die lemoen

Fotobron: Unsplash Lied van die lemoen "Wat het die son met jou gedoen, lemoen?" "Hy’t my gestreel, hy’t my gesoen. Nou is ek rooi en ryp en rond, ’n vreugde vir die oog en mond!" "Die son het jou met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis die einde van die pad met my wintertrosie

Foto: verskaf Dis die einde van die pad met my wintertrosie. Chocolate Log, het die grootbase by Nestlé besluit, is geskiedenis. Ek kan nie onthou wanneer ek die eerste keer deur die dun lagie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blertsie se geel

Foto: Wikipedia Blertsie kom elke dag vir my in my kombuis kuier. Net so ’n vinnige heen-en-weertjie. As ek gelukkig is, kom loer hy sommer so twee, drie keer op ’n dag in. Met sy borriegeel borsie en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Erfeniskos in Erfenismaand

Waterblommetjies (foto: verskaf) Al hierdie getjommel oor Erfenismaand het my sommer van voor af in opstand laat kom. Oor ’n ouma by wie ek so baie kon leer en te vroeg van my weggeneem is. En die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Luna Paige sing by sjef Marilou Marais-Ferreira se huis

Luna Paige (foto: Hannie du Plessis) Avec Mari Catering (sjef Marilou Marais-Ferreira) bied ’n heerlike huiskonsert en ete met gaskunstenaar Luna Paige aan. Donderdagaand 1 Oktober vanaf 18h00 Dalsig,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Landbou Boerekos – die beste gebak deur Arina du Plessis: ’n resensie

Linkerkantste plakskildery: Facebook Landbou Boerekos – die beste gebak Arina du Plessis NB-Uitgewers ISBN: 9780798179164 Ek het in 2005, gedurende ’n skooluitruilprogram vir twee maande in Europa, by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ingrid Jones se inperkingsresepte word ’n kookboek en tydskrif: ’n onderhoud

Links: Ingrid Jones, stigter en administrateur van die Facebook-blad, Lockdown Recipe Storytelling Book, wat nou met sy eie tydskrif en kookboek vir Kersfees, spog. Regs: Koe’sister, die tydskrif wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trooskos

In hierdie vreemde tye het ek baie geleer – van ander mense, maar meestal oor myself. En ek het besef hoe belangrik dit is om deernis te hê – nie net met ander nie, maar ook met jouself. Vir my was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hertzoggies vir die Kersvakansie

Foto van Hertzoggies: YouTube Hierdie tyd van die jaar dink en droom ek Hertzoggies. Hier teen einde November is vlytige vroue al besig om hul baksels Krismiskoeke elke dag bietjies-bietjies brandewyn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deon Meiring eet ’n Bennie Griesel – en gesels musiek

Deon Meiring is een van slegs agt woordmense wat vanjaar bekroon is met een van die Cordis Trust se Beiteltjies. Izak de Vries het hom by De Vrije Burger ontmoet om ’n Bennie Griesel te eet en om meer...

View Article
Browsing all 173 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>