Quantcast
Channel: Kos en wyn - LitNet
Browsing all 174 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kragkapingskos: Jafels

Foto: Karen Hart .......... Ek noem dit nie beurtkrag nie – kragkaping is ’n baie beter beskrywing. Die skielike niks en donkerte grens aan misdadigheid. Ek weet dit klink ’n bietjie kras, maar niemand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liefdesrituele in my kombuiskatedraal

... Vir my was kosmaak nog altyd soos asemhaal, ’n suurstof waarsonder ek nie kan leef nie. Dis daar voor die stoof waar ek my diepste self ontdek, waar ek my eie stem kry. ... Kosmaak is vir my ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

My winter word gemmer

Foto’s van gemmerkat en van gemmerkoekies: Karen Hart ............ Ek het my eerste gemmerkat by my buurman in Loaderstraat gekry. Ek en my tweede man, Anton, het kort voor ons troue daar ingetrek....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karen se Tafelberg-potjie (vir M)

Fotobron: https://pixabay.com/photos/sunset-table-mountain-landscape-sky-5004905/ Ek sê altyd ek het nie kinders nie. Dis nie waar nie. Ek het ’n seun. Hy is aan my toegewys – byna soos Johannes en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen kaartjies na die Stellenbosch Craft Drinks Festival!

LitNet, in samewerking met LK Mediabook en die Stellenbosch Craft Drinks Festival (SCDF), gee 3x2 kaartjies weg. Dit sal drie paartjies die geleentheid gee om die SCDF by te woon. Hoe om in te skryf...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bloedlemoen, o bloedlemoen ...

Prent: https://pixabay.com/photos/blood-orange-fruit-citrus-fruits-3418376/ Bloedlemoen, o bloedlemoen ... Ek weet nie wanneer my obsessie met bloedlemoene begin het nie. Ek dink dit was toe ek dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karen se blatjanghoender

Prent: https://pixabay.com/photos/food-kitchen-chutney-spices-3539594/ My beste vriend, my sielemaat, het genoeg gehad het van die lewe. Twee soorte kankers vreet aan sy lyf, die een ongeneeslik. Hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

My hart is in ’n hot dog

https://pixabay.com/photos/hot-dog-french-fries-food-fast-food-4081683/ Ek dood oor ’n hot dog. Ja, ek weet. Maar ek het my nou al stukkend gesoek na ’n Afrikaanse naam wat heerlik beskrywend is en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Artificial intelligence creates a recipe for a sugar-free chocolate cake

This artwork was created by OpenAI’s application DALL·E. This recipe was generated by an algorithm called ChatGPT. A human, Lara Aucamp, asked ChatGPT the following: “How can I bake a chocolate cake...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Molassehoender: ’n mond vol lekkerte uit die moeras

https://pixabay.com/photos/grapes-treacle-molasses-healthy-6106178/ Hoe minder ek sê oor die jaar wat verby is, hoe beter. Want as ek eers begin hart oopmaak en mond uitspoel, gaan ek nie veel moed...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

O, koek!

https://pixabay.com/photos/red-velvet-cake-cake-dessert-4917734/ ............. Ek kan nie onthou waar ek die resep vir my eerste grootkoek in die hande gekry het nie – dalk uit een van my ma se drie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suurlemoenpoeding en die geneuk met nostalgie

Foto: Karen Hart Ek moet huis oppak en na ’n heelwat kleiner plekkie trek. My popspeel-plaashuis-sonder-die-plaas het te groot en te duur geword. Hier, in die huis met sy mooi plankvloere en hoë mure,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: The lantern festival | Persverklaring: Vanjaar se tema is...

 A McGregor Night Food and Wine Event on Saturday 25 February 2023 Let's start 2023 with a bang! The inaugural McGregor Food and Wine night market will take place in the ever-popular destination town...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blomkool-en-tiemie-sop: newwermaaind die klankie

Foto van die sop: Karen Hart; foto van die blomkool: https://pixabay.com/photos/cauliflower-red-cabbage-savoy-1644626/ My broer lees ’n boek. Humankind. Op die omslag word die woorde Human en Kind...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: McGregor se eerste Cap Classique-fees op 25 Maart

The Blend bied aan: Bubblyfees, Saterdag 25 Maart, 2023 The Blend, Voortrekkerstraat, McGregor Kom trek die kurke saam met ons by McGregor se eerste Cap Classique-fees op die 25ste Maart, die McGregor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Arabiese nagte en ’n Mediterreense son

..... Ek het my verkyk aan die blink, dieppers boepensvrug met sy groen stingelhoedjie; so eksoties en so vreemd. Met die eerste happie van daardie slaai was ek verlore. Ek het nog te min van kos...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kragkapingskos: Jafels

Foto: Karen Hart .......... Ek noem dit nie beurtkrag nie – kragkaping is ’n baie beter beskrywing. Die skielike niks en donkerte grens aan misdadigheid. Ek weet dit klink ’n bietjie kras, maar niemand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Arabiese nagte en ’n Mediterreense son

..... Ek het my verkyk aan die blink, dieppers boepensvrug met sy groen stingelhoedjie; so eksoties en so vreemd. Met die eerste happie van daardie slaai was ek verlore. Ek het nog te min van kos...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kruie en speserye: toorgoed vir ’n nuwe begin

... Ek het weer begin om met my kruie en speserye te eksperimenteer, my spesiale mengsels aan te maak. En met elke flessie wat ek gevul het, het ek die vlam van passie deur my are voel brand. Ek was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Stellenbosch Craft Drinks Festival – 7 October 2023

Jan Marais Nature Reserve in Stellenbosch Stellenbosch Craft Drinks Festival returns to the annual events calendar on 7 October 2023 in the scenic Jan Marais Nature Reserve. Opening its gates at 11:00...

View Article
Browsing all 174 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>