
Frederik de Jager en Douw Steyn, wat The Talking Table bedryf. Klik op die foto om The Talking Table se Facebookbladsy vir nog inligting te besoek.
Frederik de Jager en Douw Steyn drink wyn, maak hoender en harissa, en gesels oor The Talking Table en die literêre lunch. Hulle gesels oor mense in Griekeland oor wie Frederik in sy boek skinder, en natuurlik ook oor Frederik de Jager se Man op 'n fiets op pad êrens heen. "Nic se goed" op RSG speel op die agtergrond.
Klik op die skakel hieronder om na die gesprek te luister. Blaai verby die foto’s om nog meer rondom Frederik se boek te lees.

Persiese juweelrys (foto verskaf)

Om ’n granaat te ontpit (foto verskaf)
Lees ook:
The post The Talking Table gedek vir kos en boeke appeared first on LitNet.