Wie's die groot kokkedoor in die kombuis?
Daar's te veel kokke in die kombuis. Maar mens raak geheg aan hulle! Kokkedoor II loop einde se kant toe. Paul Venter vertel vir Naomi Meyer van die soektog na Suid-Afrika se groot indoena in die...
View ArticleThe real meal revolution deur Tim Noakes
Titel: The real meal revolution Skrywers: Tim Noakes, David Grier, Sally-Ann Creed, Jonno Proudfoot ISBN: 9780992206277 Uitgewer: Quivertree Publications Eerste keer uitgegee: 2013 Eersdaags ook in...
View ArticleGrande Roche Skrywerstee in die Paarl
Skrywerstee met Marlene van der Westhuizen Sjef en kookboekskrywer Marlene van der Westhuizen en haar nuwe boek Geheime van ’n Franse Kookklas is die fokus van ’n spesiale skrywerstee wat op Saterdag...
View ArticleFranschhoek Uncorked: 'n Besoek aan Four Paws
Op pad Franschhoek toe, so 800 meter ná La Motte, kort na die bruin padpredikant wat sê Four Paws Winery, draai die Robertsvleipad na regs. As jy die paadjie se kronkel volg, óór die eenrigtingbrug,...
View ArticleResensie: Winterkos in Provence deur Marita van der Vyver
Titel: Winterkos in Provence Outeur: Marita van der Vyver Uitgewer: NB-uitgewers Koop Winterkos in Provence by Kalahari.com Daar kom gereeld bekende Stellenbosch-gesigte in my winkel in. Hulle stap...
View ArticleFoto's: Bekendstelling van Marlene van der Westhuizen se Geheime van 'n...
Marlene van der Westhuizen se nuwe kookboek, Geheime van 'n Franse kookklas, is Saterdag 22 November by die Grand Roche Hotel in die Paarl bekendgestel. Gaste is trakteer met Grand Roche se...
View ArticleResensie: Strandveldfood deur Kobus van der Merwe
Titel: Strandveldfood Outeur: Kobus van der Merwe Kosfotograaf: Jac de Villiers Uitgewer: Jonathan Ball Publishers ISBN: 9781920289782 As “Weskuskos” in jou kop vashaak by kreefpotjie,...
View ArticleSonia Cabano se koservarings van 2014
Kom die versoek van LitNet: noem jou tien beste koservarings van 2014. Nou kyk, vir iemand soos ek, wie se lewe rondom kos wentel, is dit ’n bykans onbegonne saak om net tien hoogtepunte uit te...
View ArticleTen questions: Daniel Jardim on Retreat – The Joy of Conscious Eating
Chickpea and Rocket Salad Red Potato Salad Authors on their new books: Daniel Jardim answers ten questions about Retreat – the joy of conscious eating. Daniel Jardim … Your surname sounds vaguely...
View ArticleCooking retreat with Daniel Jardim
Experience the joy of conscious eating with Daniel Jardim at Temenos, McGregor (16 – 19 April 2015). Click on the link below for more information. This weekend retreat will explore how we can improve...
View ArticleDie wenner van kykNET se eerste Koekedoor-reeks
kykNET se eerste realiteitsbakprogram, Koekedoor, losweg gebaseer op die BBC se Great British Bake Off, is verby. Die laaste uitsending van die program was op 4 Junie 2015. Mareli Visser is aangewys as...
View ArticleInskrywings oop vir Suid-Afrika se voorste wynskryfkompetisie
Inskrywings vir Suid-Afrika se toonaangewende wynskryfkompetisie is nou amptelik oop. Die Du Toitskloof SA Wynskrywerskompetisie, in samewerking met Standard Bank, nooi wynskrywers wat reeds minstens...
View ArticleWat word in 'n wynkelder gemaak?
Hannes Nel, keldermeester van Lourensford in Somerset-Wes, gesels oor wat alles binne 'n wynkelder gemaak kan word. Hannes, ek lees oor jou filosofie dat wyn nie in 'n wynkelder gemaak word nie, maar...
View ArticleVolmaanpiekniek by die Taalmonument
Glo jy aan die man in die maan of dat die maan van kaas gemaak is? Kom beskou die volmaan van nader vanaf die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg – by die eerste Volmaanpiekniek van die seisoen op...
View ArticleFull Moon Picnic at the Taalmonument
Do you believe in the man in the moon or that the moon is made of cheese? Come and take a closer look at the full moon from the Afrikaanse Taalmonument on Paarlberg, at the first Full-moon Picnic of...
View ArticleGreg Sherwood by die Hemel-en-Aarde Pinot Noir-viering
Daar is mense regoor die wêreld wie se passie vir Suid-Afrikaanse wyn ooglopend is binne die eerste vyf minute nadat julle blad geskud het. Greg Sherwood is een van hulle, vertel Maryke Roberts. En...
View ArticleMurray’s Food Trails: Ranoushe, Lebanese Restaurant Bar, Waterfront, Cape Town
News was out that a new restaurant had opened on the Waterfront in Cape Town, a Lebanese restaurant and wine bar called Ranoushe, serving dinkum Lebanese food with a twist. It was definitely a great...
View ArticleBo-Kaap Kitchen: Q&A with Craig Fraser
Bo-Kaap Kitchen Photography: Craig Fraser Writing: Craig Fraser ISBN: 9780987028464 Craig Fraser Herman Lategan chats to Craig Fraser, publisher, conceptualiser and photographer of the thoroughly...
View ArticleNew era for Vergenoegd unveiled
Vergenoegd, a historic wine farm near Somerset West, has a new owner. Last week, the team heading up operations revealed some of the changes that have taken place since they took occupation late last...
View ArticleInterview with Sydda Essop: Karoo Kitchen
The poet Sydda Essop’s book Karoo Kitchen (Quivertree Publications) needed a great deal more attention than it received when it was published a few years ago. It is like Bo-Kaap Kitchen (also by...
View Article