Quantcast
Channel: Kos en wyn - LitNet
Browsing all 173 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud met André Pretorius oor Italiaanse intermezzi

André Pretorius gesels met Naomi Meyer oor sy boek Italiaanse intermezzi wat onlangs by Naledi verskyn het. Hallo André, geluk met die boek Italiaanse intermezzi – Reissketse. Watse soort boek is dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: Een Maal was daar ... Johnny Hamman

Johnny Hamman (foto: http://nothambutman.com/) Skrywers oor hulle nuwe boeke: Johnny Hamman oor Een Maal Hallo Johnny, eenmaal was daar ... Vertel asseblief vir ons lesers wie is Johnny Hamman? Johnny...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Murray's Food Trails: The Hussar Grill

Entrance to the Hussar, Rondebosch, a landmark of Main Road, Rondebosch for more than half a century. The Dutch cleric Thomas à Kempis said, “I have sought everywhere for peace, but never found it...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kiek-en-fliek: Die boerseunsjef van Nice, Jan Hendrik van der Westhuizen

Jan Hendrik van der Westhuizen se restaurant in Nice, Jan, is bekroon met 'n gesogte Michelin-ster.  Hy is tans in Suid-Afrika om sy jongste resepteboek JAN – My Franse kosverhaal bekend te stel. Naomi...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Murray's Food Trails: The Tomato Trail

A vote of thanks to Italian South African wine-maker Giorgio Dalla Cia for pointing out that it would have been impossible for guru Leonardo da Vinci to have enjoyed a plate of pasta al pomodoro (with...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Wat die hart van vol is

Foto van Elmari Rautenbach: Naomi Bruwer Herman Lategan (HL) gesels met Elmari Rautenbach (ER) oor Peter Veldsman (PV) se memoires waarin sy ook 'n aandeel het Herman Lategan (foto: Philip de Vos) HL:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag

Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag NB-Uitgewers ISBN: 9780624072034 Vicky Heunis gesels met Naomi Meyer oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag Hallo...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gelukstrekking: NB-kookboeke vir Kersfees – wenner aangekondig!

Die wenner van die boekpakkie is Marlené Veldman; baie geluk!   Wil jy vier lekker kosboeke vir jou Kerskous wen? LitNet gee, in samewerking met en met die komplimente van NB-Uitgewers, een...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: De Vette Mossel deur Niël du Bois

De Vette Mossel – al die geheime van De Vette Mossel-seekosrestaurante ... Niël du Bois Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798169530 Niël du Bois is ’n charismatiese, plat-op-die-aarde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

For Friends & Family deur Nicky Stubbs: ’n resensie

For Friends & Family Nicky Stubbs Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798171250 Nicky Stubbs, die bemarking- en verkoopsbestuurder by NB-Uitgewers, het onlangs haar eerste kookboek gepubliseer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VraNet: Nuttige wenke vir kosmaak

Het jy al ooit gewonder oor versekering, visums, begrotings, werksonderhoude en volwassenes se ander vreugdes, frustrasies en verantwoordelikhede? Het jy al gewens vir raad wat op Suid-Afrikaners gemik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekbekendstelling: Deeg deur Theresa de Vries

The post Boekbekendstelling: Deeg deur Theresa de Vries appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ou stokke, diep wyn

Ouwingerd is ’n term wat al hoe meer aftrek kry by wynmakers en -liefhebbers. Gerrit Rautenbach is onlangs genooi om ’n klompie wyn van uitgesoekte ou wingerde te proe. Dit was aangebied deur die...

View Article


Luna Paige at Towerbosch Earth Kitchen

Luna Paige will be performing at the Towerbosch Earth Kitchen on Saturday 2 September. Tickets include a delicious Towerbosch Feast Style lunch. The post Luna Paige at Towerbosch Earth Kitchen appeared...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Glip deur die tonnel na nuwe wêrelde

Alice het Wonderland ontdek deur in die haas se tonnel af te kruip. LAPA Uitgewers glo dat ’n jongmens wat leer lees, in Wonderland sal beland en nooit weer sal terugdraai nie. Ons het hierdie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2018-Oorlewingsgids: agt volhoubare gesonde eetgewoontes

Uit die meeste mense se ambisieuse Nuwejaarsvoornemens blyk dit dat hulle baie bewus is van hul gewig en eetgewoontes. Ongelukkig spruit dit meestal voort uit die sosiale media se druk om die ideale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: ’n Middagete geïnspireer deur die druif

Die druiwekorrel, hoewel klein en beskeie, is verantwoordelik vir ’n wêreldwye fenomeen wat ’n ontsaglike verskeidenheid wyne en wynstyle insluit en die mens reeds vir duisende jare vreugde en genot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Landbouproeë vir fynproewers by US Woordfees

Shiraz en wildsvleis, Merino-lamsboud en Veritas-bekroonde wyne, topkase én rooibos is van die unieke proe-ervarings wat op fynproewers wag tydens die Agri-Expo Landboureeks by die US Woordfees van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2018: Kook & Geniet – foto's

Na al die jare is SJA de Villiers se Kook & Geniet steeds ’n topverkoper en het dit ook ’n suksesvolle TV-reeks tot gevolg gehad. Tydens ’n kosdemonstrasie het Tannie Ina se dogter, Eunice van der...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2018: Ouwingerd-erfenis-wynproe by Spek en Bone

Om te verstaan hoekom spesifieke wyne meer uitsonderlik in karakter en mondsensasie as ander is, moet mens eenvoudig net proe. Die eerste 2018 US Woordfees Ouwingerd-erfenis-wynproe het op 6 Maart 2018...

View Article
Browsing all 173 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>