Quantcast
Channel: Kos en wyn - LitNet
Browsing all 173 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Red & Sweet Wine Fest 2023: Jy kan kaartjies wen!

Red & Sweet Wine Fest 2023 The Blend, McGregor, Saterdag 1 Julie LitNet, in samewerking met The Blend in McGregor, gee 3x2 kaartjies weg na die Rooi- en Soetwynfees op 1 Julie 2023. Drie paartjies...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Murgbene: ’n laaste maal

Neil Conway, CC BY 4.0, op Wiki Commons My ma is dood. Ja, ek is hartseer. Ek weet nie of die groot gat in my hart ooit weer heel sal word nie. Maar dis beter as die dolksteke elke keer wanneer ek haar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Momentum Beleggings Aardklop 2023 – Leefstyl

Kuns, kultuur, kuier & kos. Die fees met alles, en meer. Vanaf 3 tot 8 Oktober vanjaar bring Momentum Beleggings Aardklop feesgangers bymekaar in Potchefstroom om fees te vier soos dit hoort....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die betowering van sjokolade en klapper

Ek het tien jaar gelede voor die betowering van klapper en sjokolade geswig. Dis toe dat Romany Creams my lewe oorgeneem het. En ek moet seker nie te verbaas wees dat dit juis die soet van kakao,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen kaartjies na die Stellenbosch Craft Drinks Festival!

LitNet en die Stellenbosch Craft Drinks Festival (SCDF) gee 3x2 kaartjies weg. Dit sal drie paartjies die geleentheid gee om die SCDF by te woon. Hoe om in te skryf Lees die persverklaring. Stuur ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marmite-koek vir die onthou

Foto: David Griffiths op Unsplash Dis die geneuk met rou. Dit bekruip jou en vel jou neer met ’n laagvat wanneer jy dit die minste verwag.  Ek wil op die stoep staan en my arms wyd oopgooi, die lewe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontdekkingsreis van geure in dié bleeksiel-lensieskottel

Sandra Vélez op Pixabay Lensies is die bleeksiele van die koswêreld. Ek praat nou van doodgewone bruinlensies, nie van hul meer flambojante niggies en nefies aan die dhal-kant nie. Nee, daardie vaal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Erfeniskos en die EasyEquities-skrywersfees by vanjaar se Woordfees: ’n...

Erkennings: http://www.tastemalay.co.za/index.html, Fayruza se kosblog, en prent van Fayruza Abrahams: verskaf Kort voor Erfenisdag praat Fayruza Abrahams met Naomi Meyer oor haar koserfenis. Sy is by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Solank as die lepel in die pappot staan

Karen se krummelpap (Foto: verskaf) Ek is nie eintlik ’n ontbytmens nie. Gee vir my ’n paar lekker koppies koffie en ek is doodgelukkig. Eers hier teen elfuur, twaalfuur begin my lyf vra na meer. As ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trek vir daai blik tuna ’n feesrokkie aan

November is maklik die moeilikste tyd van die jaar vir my. Vuisvoos ná 11 maande van water trap en amperse-verdrinking in die stryd om oorlewing. En dis ook die maand waarin my pa weg is. Op 13...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Kerssprokie ... met bobotie en geelrys

  Foto: Unsplash Lank, lank gelede ... op ’n sprokiesmooi Saterdagoggend ... het my ma my kom oplaai om iewers in Kampsbaai, waar ons die see kon sien, middagete te gaan eet. Dit was vroegsomer en die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ode aan die ui – Franse uiequiche

Foto: Nick Fewings op Unsplash Kleintyd kon ek die smaak van ’n ui nie verdra nie – nie rou óf gaar nie. Maar daardie jare is fiemies met kos nie geduld nie en jy het geëet wat op jou bord is of jy het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In die sop op kykNET! ’n Onderhoud met Maryke Roberts

Bertus Basson, Errieda du Toit, Maryke Roberts en Misi Overturf van die In die sop-produksiespan. Foto’s: verskaf Dis amper weer tyd vir die volgende seisoen van In die sop op kykNET! Maryke Roberts,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekbrandrissiepot vir Valentynsdag

Grafika: Canva Rooi ... As ek aan Valentynsdag dink, sien ek rooi. Nie die rooi van die hartjies en goetertjies wat kort ná Kersfees al op die winkelrakke begin propaganda maak vir die liefdesfees in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herfsvye bring vreugde

Herfsvye. Foto: verskaf ........ [H]ierdie herfs het ek my met ’n oordaad van vye omring. Ek het vyekoeke gebak, die onderstebo vyekoek met ’n dekadente karamellaag en nog een, nog meer dekadent, met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Botterhoender met maan en musiek

Foto’s: Canva Die maan en musiek – dis die twee dinge wat my lewe beheer. Drie dae voor volmaan is ek soos ’n wilde dier op hok. Donkermaan raak ek net so ongedurig. En jy kan maar weet, volmaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koningskos uit ’n knoetserige ou knol – patat-en-tiemie-sop

Foto: Canva George Weideman, een van my gunstelingdigters, is ook ’n passievolle kosskrywer. In sy Verskombuis (Protea Boekhuis, 2006) skryf hy die wonderlikste gedigte oor kos en gee sy resepte. Een...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die lekker lewe – koffie en lamsboud

Foto’s: Canva en Pixabay (regs onder) ........ Hierdie is die heerlikste, geurigste manier om lamsboud gaar te maak. Jy proe nie die koffie nie – dit bring net die beste in die lam na vore en breek die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Winterkokon en pastavelle: avonture met lasagne

Foto: Alleksana (Pexels) Die winter het my stilletjies bekruip – tot in my gebeente in. In die vyf jaar wat ek na my ma omgesien het en elke dag die aftakeling van die eens passievolle sigeunervrou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

First sip: One pot: Cooking for South Africans by Louisa Holst

Like a good beverage, a good book holds promise from the first sip. This extract is used with the permission of NB Publishers. About the author Louisa Holst. Photo: NB Publishers (provided) Louisa...

View Article
Browsing all 173 articles
Browse latest View live