Quantcast
Channel: Kos en wyn - LitNet
Browsing all 174 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat is in ’n naam? Dieselfde port, nuwe etiket

In 2020 sal dit twee dekades wees sedert die Suid-Afrikaanse portbedryf deur die Europese Unie ingelig is om afstand te doen van die port-benaming. Dis vanjaar ’n dekade sedert die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boerekos kry ’n moderne baadjie: ’n resensie van Boerekos with a twist deur...

Boerekos with a twist Annelien Pienaar Human & Rousseau, 2018 ISBN: 9780798175005 Annelien Pienaar, ’n voedselwetenskaplike, en haar man, Hanru, is pekanneutboere en eienaars van die gasteplaas...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekbekendstelling: Daar is ’n engel in my koskas deur Willie Strauss

The post Boekbekendstelling: <em>Daar is ’n engel in my koskas</em> deur Willie Strauss appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klein kook & geniet deur SJA de Villiers en Eunice van den Berg: Al wat ’n...

Klein kook & geniet SJA de Villiers & Eunice van den Berg NB-Uitgewers ISBN: 9780798176880 Die vaardigheid om te kan kook en te kan bak was nog nooit so belangrik soos nou nie. Kook- en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suid-Afrikaanse erfenis in Nederland: fotogalery 1

Op Maandag 24 September word die jaarlikse Erfenisdag in Suid-Afrika gevier. Menán van Heerden was tydens haar Augustus-besoek in Nederland op die spoor van Suid-Afrikaanse erfenis. Kyk hier na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Landbou Boerekos deur Arina du Plessis: van die plaas na die tafel

Landbou Boerekos Arina du Plessis NB-Uitgewers ISBN: 9780798177139 Arina du Plessis gesels met Naomi Meyer oor Landbou Boerekos, wat onlangs by NB-Uitgewers verskyn het. Hallo Arina, baie geluk met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Armand Aucamp en Du Toitskloof kook kaal

Wanneer een van die land se begeerlikste celebs ’n kookboek maak en ’n kelder met eindelose toekennings agter hulle naam besluit om saam te speel, dan kook dinge, en nie net in die kombuis nie. Op 9...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bibi Slippers kook uit The South African Vegan Cookbook deur Leozette Roode

Foto's: Bibi Slippers Die Engelse benamings word by elke foto behou, sodat die gereg maklik is om in die boek na te slaan. The South African Vegan Cookbook Leozette Roode Human & Rousseau ISBN:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daar’s ’n engel in my koskas: ’n onderhoud met Willie Strauss (en twee resepte)

Daar's ’n engel in my koskas Willie Strauss NB-Uitgewers ISBN: 9780798177498 Hallo Willie! Geluk met Daar is ’n engel in my koskas. Jou boek is ’n lus vir die oog. Die roomys en kersies op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Anatoli by Tayfun Aras: a book review

Anatoli Author: Tayfun Aras  ISBN: 9780798174664 Price (incl. VAT): R 375.00 Format: Soft cover, 224pp This recipe book might not have the type of hip and buoyant appeal you’ll find in titles like...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klankbord op die TV-spyskaart: ’n onderhoud met Ilse van der Merwe

Ilse van der Merwe (foto's verskaf) Ilse van der Merwe vertel vir Naomi Meyer van haar program Klankbord wat binnekort op Via TV uitgesaai sal word. Ilse, ek sien jy gaan binnekort 'n program op die TV...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Murray’s food trails: Andringa Street, Stellenbosch

Stellenbosch’s visitors, tourists and residents will certainly find a great deal of attraction in the area of Andringa Street, Stellenbosch, particularly the leg between Dorp and Plein Streets. There...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Murray’s food trails: Kalk Bay

Kalk Bay is a fishing town facing the sea, with a series of lofty mountains rising majestically into the sky behind. The name “kalk”, meaning “lime” in Afrikaans, is where it gets its name from. The...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lanzerac Wine Estate: a treasured Cape Winelands experience

......................................... “The big question stands: how did it get its name, the Lanzerac? How did she come upon the name?” ......................................... The Lanzerac Hotel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jamie Oliver se eie pap tamaties

Jamie Oliver - Wikipedia Die aand is koud, maar die vuurtjie brand in die herd. Dit is ’n outydse kombuis met ’n bank teen die muur. Daarop sit my vriend, vir wie ek kos maak. Hy rook langsaam en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kleine Zalze-wynlandgoed vir tweede agtereenvolgende jaar wêreld se beste

Kleine Zalze-wynlandgoed buite Stellenbosch het Suid-Afrikaanse wyne aan die voorpunt van een van die wêreld se grootste en begeerlikste markte gehou deur te vermag wat geen ander inskrywer in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fees van die jaar: 'n oorsig van Innibos 2019

Foto: Clifford Roberts Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees is vanjaar vir die 16de jaar op Nelspruit/Mbombela gehou en het weer met sy verskeidenheid vertonings, groot skares gelok. Dis my eerste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die eenvoud van dinge

Die lewe is eintlik heel eenvoudig, het Confucius honderde jare gelede al gesê, dis die mens wat dit so onnodig gekompliseerd maak. Ons doen dieselfde met kos. Moenie my verkeerd verstaan nie – ek het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cape, curry and koesisters: an interview with Fatima Sydow and Gadija Sydow...

Cape, curry & koesisters Fatima Sydow & Gadija Sydow Noordien Human & Rousseau ISBN: 9780798177733 An interview on Cape, curry and koesisters. Fatima Sydow and Gadija Sydow Noordien talk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Troossop met bene

Ek wil so staan-staan gaan. Voor die stoof. Met my houtlepel in die hand.   ’n Mens kan nie kies waar jou einde gaan wees nie. Dis blote genade as jy in jou eie bed jou oë toemaak en slaap om nooit...

View Article
Browsing all 174 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>