Na al die jare is SJA de Villiers se Kook & Geniet steeds ’n topverkoper en het dit ook ’n suksesvolle TV-reeks tot gevolg gehad. Tydens ’n kosdemonstrasie het Tannie Ina se dogter, Eunice van der Berg, en Lise Swart gewys hoe om onder andere gazpacho, risotto en vrugtekoek te maak. Die gehoor het aan hul lippe gehang (en natuurlik ook ’n happie gekry om te proe). Hier is ’n paar foto's van die geleentheid.
Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Eunice van der Berg met die nuwe uitgawe van Kook & Geniet
Clik here to view.

Die bestanddele vir die gazpacho (’n koue sop wat van rou groente gemaak word)
Clik here to view.

Die bestanddele van die risotto (’n Italiaanse rysdis)
Clik here to view.

Lise Swart
Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Lise meng die gazpacho volgens Eunice se instruksies.
Clik here to view.

Eunice verduidelik hoe om ’n pan uit te voer wanneer jy ’n vrugtekoek bak.
Image may be NSFW.
Clik here to view.
Lees ook:
Image may be NSFW. Clik here to view. ![]() |
Kook & Geniet: ’n onderhoud met Eunice van der Berg Eunice van der Berg, Naomi Meyer "Uiteindelik is die reeks ’n wonderlike erkenning vir my ma se lewenstaak." |
The post US Woordfees 2018: <i>Kook & Geniet</i> – foto's appeared first on LitNet.