Quantcast
Channel: Kos en wyn - LitNet
Browsing all 174 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Article 0

Hierdie is ’n promosie-artikel en die inhoud word deur Spekko betaal. Ek is baie lief vir rys en sal my siel vir ’n lekker risotto verkoop. Lekker Italiaans en ghrênd met Arborio-rys. Maar deesdae...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Swartboonsop vir die samesyn

Lotsgebondenheid ... Ek weet nie of daar so ’n woord bestaan nie, maar dis iets wat my nog altyd gefassineer het. Miskien was dit die romans van Gabriel García Márquez, veral sy One hundred years of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sluk daai ertjies (saam met pasta, spek en room)

Ertjies ... ergenis op ’n bord. Tot so ’n paar jaar gelede was dit hoe ek gevoel het oor die klein groen albastertjies wat jy met moeite met jou vurk tot by jou mond gekry het. Dis nou nadat jy die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toorkombuis: Brood vir Bottergat

Karen Hart skryf gereelde kosrubrieke vir LitNet. Tyd was nog nooit deel van my natuurlike ingesteldheid nie. Ek kan die sekondes, minute en selfs ure om droom. Dit gebeur gereeld dat ek so besig raak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toorkombuis: Goud-in-die-mond – roomys vir die feestyd-blues

Karen Hart skryf gereelde kosrubrieke vir LitNet. Dié tyd van die jaar is altyd vir my baie vreemd. In die aanloop tot die feestyd begin ek my al staal teen die aanslag op my hart. Oor minder as ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toorkombuis: Krismis met die radio en gemmerbroodmannetjies

Karen Hart skryf ’n gereelde kosrubriek vir LitNet. Ek het grootgeword met boeke, die radio en Kersfees met gemmerbroodmannetjies. Boeke en die radio het my op verbeeldingsvlugte geneem – een daarvan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

One pot cookbook for South Africans deur Louisa Holst: ’n resensie

Titel: One pot cookbook for South Africans Skrywer: Louisa Holst Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798184335 Kinders en koek gaan goed saam – soms te goed. Met vyf kinders in die huis kan mens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tietie en Nanna se huiskos deur Najma Abrahams en Azba Fanie: ’n resensie

Titel: Tietie en Nanna se huiskos Skrywers: Najma Abrahams, Azba Fanie Uitgewer: Human & Rousseau (Oktober 2024) ISBN: 9780798184779 Kom ons besin oor tannies, stammoeders en die teenpool van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toorkombuis: ’n Oorvloed van appelkose en onthou

Karen Hart skryf ’n gereelde kosrubriek vir LitNet. Januarie is nie kinderspeletjies nie. Vóór Kersfees weet jy al jy gaan die eerste maand van die jaar les opsê ná al die feestelikheid. Want dis ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Filter of Americano? Gewoon, groot of mega?

  Hannes Visser skryf op Facebook: Ons slaag uitstekend daarin om ons lewens geweldig kompleks te maak. Nie te lank gelede nie, kon mens by ’n koffiewinkel op die stoep gaan sit en koffie bestel en die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toorkombuis: Karen se bleddie lekker steak

Foto: Pexels Karen Hart skryf ’n gereelde kosrubriek vir LitNet. Hierdie tyd van die jaar is die hele Hollywood aan’t woel met die groot aanloop na die Oscars. En hier waar ek in my klein kombuisie aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toorkombuis: Oor sprokies en pampoenbredie

Ek leef my lewe in sprokies. Oral in my huis, in hoekies en gaatjies, kry jy heksies wat op besems vlieg na nêrens. Daar is ook eina-klein feëtjies en engeltjies, maar hulle is by verre in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toorkombuis: My wingerd word herfs in rosyne

Karen Hart skryf ’n gereelde kosrubriek vir LitNet. Moenie my vra waarom herfs my aan rosyne laat dink nie. Miskien omdat die wingerde nou in roesbruin en koper staan en ek die verskrompelde ou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toorkombuis: Afrikaans is my kombuistaal

Foto: Tamanna Rumee via Pexels Karen Hart skryf ’n gereelde kosrubriek vir LitNet. Ek droom en dink en skryf Afrikaans. Ek leef Afrikaans. Ek kook Afrikaans ... die taal sing in my kombuis....

View Article
Browsing all 174 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>