Toorkombuis: ’n traaifel vir vrede
Prent: Be_Stasya op Pixabay Karen Hart skryf ’n gereelde kosrubriek vir LitNet. Kersfees is om die draai. En hierdie jaar, het ek besluit, preek ek nie teen die oordaad van kreunende feestafels nie. My...
View ArticleToorkombuis: Hoe rooier ... die dieprooi van pruimpoeding
Prent van pruime: hartono subagio op Pixabay ........ Dieprooi, byna purper ... daar is min dinge wat vir my mooier is as daardie oopsny van die swart pruime wat nou in seisoen is. Aan die buitekant...
View ArticleToorkombuis: Deel in die betowering ... met pynappel, rissie en lemmetjie
... Ek voel soos ’n wafferse alchemis met my kruie en speserye en die wonderlikste vars bestanddele. ... In my klein kombuisie ervaar ek elke dag die betowering van die wonderlikste geure wat...
View ArticleToorkombuis: Wanneer ’n koek die kroon dra
Foto: PeKu Publications op Pixabay ........ Kraakvars groen appels, dadels en okkerneute ... Dis ’n wenkombinasie. Ek het al baie koeke in my lewe gebak, sommige ’n bietjie meer suksesvol as ander....
View ArticlePersverklaring: Herman deel kosinspirasie vir Paasfees
Die bekende TV-sjef en bekroonde kosskrywer Herman Lensing vier vanjaar Paasfees met ’n spesiale episode van ’n buitelug-eetervaring op die idilliese Wes-Kaapse dorp Koringberg. In Herman se...
View ArticleToorkombuis: ’n spesiale bredie vir die herfs
Foto-erkenning: https://unsplash.com/photos/round-orange-pot-vhumDnhVdrQ Karen Hart skryf ’n gereelde kosrubriek vir LitNet. Ek is mos heeltemal brediebedinges. Winter en somer. Dis my trooskos. Elke...
View ArticleSuidoosterfees 2026: Klink ’n glasie met wynmeesters op Sauvignon Blanc-dag
Van links na regs: Danie van der Merwe, Hagen Viljoen, Jean Nel en Mosima Mabeledele Die aanbieder van die VIA-reeks Die wynmeester, Danie van der Merwe, kuier op Internasionale Sauvignon Blanc-dag...
View ArticleToorkombuis: Laat waai met daai Skotse sop
Karen Hart skryf ’n gereelde kosrubriek vir LitNet. Die winter vra vir kosse wat troos, heel en gesond maak. Eintlik is dit maar altyd so, maak nie saak watter seisoen dit is nie. Maar wanneer die...
View ArticleToorkombuis: ’n Lemoenerige beesstert vir die onthou
Foto-erkenning: https://pixabay.com/photos/oranges-citrus-fruits-fruits-1995056/ Karen Hart skryf ’n gereelde kosrubriek vir LitNet. Die moeilikste ding op hierdie ou aarde is om te leer om jouself te...
View ArticleUitnodiging: Staan nader, huiskokke en onthoukokke – dis weer tyd om in te...
Die ma-en-seun-span, Hanna en Dirk van der Westhuizen, wat Kokkedoor: Son & see in Januarie gewen het. Die verkwiklike Kokkedoor – een van Suid-Afrika se gewildste koswerklikheidsreekse – is op pad...
View ArticleToorkombuis: Coq au vin skaterlag in ’n skottel
Foto deur Lukas van Pixabay Coq au vin – om my tafel kla die mense hulle kan nie die naam uitspreek nie, maar dis ’n ongelooflike lekker dis. Natuurlik kan jy maar sê: hoender in wyn. Dis nou baie...
View ArticleVanwaar die braaibroodjie?
Foto: Izak de Vries Is nou die oggend knus onder die donskombers terwyl die suidwester koud en skraal die septer swaai. RSG is op die lug, dis die agterstevoorspeelmusiekspeletjieprogram (van 7–9)....
View ArticleCass Abrahams soos sy self vertel het
Cass in 2015 Cassandra Magnolia Dorothea Weimers is op 3 April 1944 gebore. Haar peetpa was Yusuf Dadoo, voorsitter van die Indian National Congress in die veertigerjare. Dadoo was ’n mediese dokter...
View ArticleIn memoriam: Cass Abrahams en haar koserfenis
Cass Abrahams (Foto: Izak de Vries) ... Want dis waaroor dit vir Cass gegaan – om te kook vir die mense wat sy liefhet, om te sien hoe mense haar kos geniet. ... “Dit proe na Cass!” Die woorde van...
View ArticleToorkombuis: Gebak uit ’n warm vrouehart
Foto deur ©Rudy and Peter Skitterians op Pixabay, gepubliseer op 17 September 2015. Karen Hart skryf gereelde kosrubrieke vir LitNet. Ontbyt in die bed, Switserse sjokolade (of as jy gelukkig is,...
View Article